EER JOU VADER EN JOU MOEDER

EER JOU VADER EN JOU MOEDER?


Dit is GOD se opdrag...

 

VRIESKAS GODSDIENS

IS U INGEËNT IN DIE WINGERDSTOK?


Ek wonder ernstig oor hierdie gedagte van die HEILIGE GEES....

 

HOOGMOED

WAT IS DIE NAGEVOLGE VAN HOOGMOED


GOD besluit om twee wonder wesens te skep uit die minerale van die Hemel. HY skep hulle uit diamante en die hoogste hemelse graad edelstene. Sorgvuldig vorm HY die wesens , die prag en glans is verbuisterend helder, en hulle is soos die res van GOD se skepping, asemrowend.

 

'N BOOM HET ALTYD 'N SKADUWEE

WATTER INVLOED HET U OP U KIND SE LEWE?


n Boom het altyd 'n skaduwee – ons ouers het altyd 'n groot invloed op ons as hul kinders. Daar is vir my soveel simboliek in 'n boom. Daar is die "boompie" boek van Hettie Brittz met roosboompies en sierboompies en palmboom-kindertjies!

 

GEWORTEL IN HOM

HOE DIEP IS ONS GELOOF GEWORTEL?


n Man gesels met 'n sekere boer oor sy pragtige soya boon en mielie plantasies. Die boer gesels met opgewondenheid oor die hoë hoeveelheid reën wat die seisoen geval het. En mens kan duidelik die resultaat sien.